English
There are several images online, purporting to be the heraldry of the Van der Linde family, but this is a misnomer in and of itself. A heraldric crest belongs to a specific person and is usually left as an heirloom to the eldest son. Thus, there cannot be one specific heraldic crest for the entire family and different branches of the family should have theirs commissioned if not already done or inherited.
We are currently in contact with the Bureau of Heraldry, South African Dept. of Sports, Art, and Culture, regarding the possibility of existing heraldry within the family.
Afrikaans
Veelvuldige voorbeelde van die Van der Linde familiewapen (oftewel “heraldiek”) kan aanlyn gevind word, maar dit is opsigselwers nie akkuraat om dit so voor te gee nie. ‘n Familiewapen behoort aan ‘n spesifieke persoon en word gewoonlik as erfstuk gelaat vir die oudste seun. Dus is daar nie ‘n spesifieke familiewapen vir die hele familie nie en vertakkings in die familie sal hul eie moet laat maak indien dit nie klaar bestaan of as erfstuk aangeneem was nie.
Ons is tans in kontak met die Buro van Heraldiek, Suid-Afrikaanse Dept. van Sport, Kuns en Kultuur, rakende die moontlikheid van bestaande heraldiek binne die familie.