English
Gerrit van der Linde, originally from Charlois in the Netherlands, arrived in South Africa in 1714 as a soldier aboard the ship Zandenburg. He married Geertruy Putter in Paarl, 1717. The marriage issued 7 children. The majority of Van der Lindes currently in South Africa are descended from him.
Afrikaans
Gerrit van der Linde, oorspronklik van Charlois in Nederland, het in 1714 as soldaat in Suid-Afrika aangekom, aan boord die skip Zandenburg. Hy trou met Geertruy Putter in die jaar 1717 in die Paarl. Die huwelik het 7 kinders voortgebring. Meeste Van der Lindes vandag in Suid-Afrika is sy nageslag.